Text-Pesenok.ru
Тексты и слова песен
Тексты песен
»
Van Pletzen
» Waar Is Jy?
Waar Is Jy? - Van Pletzen: текст песни id 63398816
Ons moes ‘n plan beraam voor ons weer in mekaar weg raak
Ons was moeg gedans 14 dae al laas geslaap
En die shit moet stop, ons is net te crazy saam
Almal se tyd raak op, darem het ons vir ‘n tyd bestaan
Onthou jy toe ons harte vol was, onthou jy toe ons liefde vol was
Jy is die mooiste ding, die mooiste ding waar oor ek kan sing
Onthou jy nog die zaap swaai, onthou jy nog die vis braai
En onthou jy my, ek wonder soms waar is jy
Waar is jy, waar is jy
Waar is jy, waar is jy
Kan jy onthou hoe alles voorheen was
Kan jy nog onthou hoe alles voorheen was
(Alles is amazing)
(Die wêreld was ons sin)
Die wêreld was…
Waar is jy, waar is jy
Waar is jy, waar is jy
(Alles is amazing)
(Die wêreld was ons sin)
Waar is jy, waar is jy
Waar is jy, waar is jy
Расскажите друзьям:
Поставьте рейтинг, для нас это очень важно:
Опрос: Как часто Вы посещаете караоке-клуб? (Кол-во голосов: 2139)
Раз в неделю
Раз в месяц
Раз в год
Был 1 раз
Не хожу вообще
Еще песни исполнителя Van Pletzen
Van Pletzen
Jack Parow
Van Pletzen
Early B
Van Pletzen
Early B
Van Pletzen
Biggy
Tim Beumers
Van Pletzen
Van Pletzen
Janie Bay
Van Pletzen
Tim Beumers
Van Pletzen
Оставить комментарий: